Search for eResources by keyword

Telematiese Skole Projek - Gr. 11 Rekeningkunde (08.11.2016) (4) Inkomstestaat & ontleding van state

Free
By
Wes Kaap Onderwys Departement

Download

Type:
mp4
Size:
79.86MB

Hierdie video verduidelik die voltooiing van 'n inkomstestaat. 'n Verdelingsrekening word behandel, sowel as die ontleding van die state van 'n vennootskap.

Gebruik dit asb saam met jou 2016 Telematiese Werkboeke, want Aktiwiteit 4 word behandel.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-09-29
Grade:
11
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Video
Copyright:
All Telematic Broadcast videos are copyrighted material and is owned by the Western Cape Education Department
Creative Commons License:
No votes yet