Search for eResources by keyword

LOK 2022 Afrikaans EAT en HT Gr 10 - 12 : Visuele geletterdheid in advertensies

Free
By
Prof. A. van Niekerk

Download

Type:
pdf
Size:
2.83MB

Die aanbieding oor visuele geletterdheid (advertensies) wat prof. A. van Niekerk (UV) tydens die 2022 LOK-simposium gelewer het.  Onderwysers kan dit met vrug gebruik in hul onderrig van oorredingstegnieke in advertensies wat in Vraag 3 in Vraestel 1 geassesseer word. 


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-03-14
Grades:
10, 11, 12
Audience:
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Sourced by the WCED Afrikaans team
Creative Commons License:
No votes yet