Search for eResources by keyword

RSG Kompas Potgooi 12 Julie 2022

Free
By
RSG & WKOD

Download

Type:
mp3
Size:
25.2MB

Mar-li van der Merwe praat met Abdurouf Aziz, assistentdirekteur van e-infrastruktuur en tegnologie-ontwikkeling by die Wes-Kaap Onderwysdepartement, oor slim klaskamers. Akteur en onderwyser, Ian van der Westhuizen, vertel van sy ervaring met die gebruik van tegnologie in ‘n slim klaskamer. Dr. Marlena Kruger praat ook oor die sinvolle gebruik van tegnologie in die klaskamer.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-07-20
Grade:
eLearning
Audience:
Learners
Type:
Audio
Copyright:
Opgeneem en uitgesaai deur RSG in samewerking met die WKOD
Creative Commons License:
No votes yet