Search for eResources by keyword

RSG Kompas Potgooi 26 Julie 2022

Free
By
RSG & WKOD

Download

Type:
mp3
Size:
22.36MB

Mar-li van der Merwe praat met Sarelda Koopman van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor die drie-stroom-model, wat leerders beter keuses bied om hulle skoolopleiding te voltooi op grond van hulle aanleg, vermoëns en belangstellings. Dr. Erna Gerryts, ‘n opvoedkundige sielkundige by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling by Stellenbosch Universiteit, vertel van ongewone loopbaankeuses wat nie alombekend is nie, of soms misgekyk word.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-08-31
Grade:
eLearning
Audience:
Learners
Type:
Audio
Copyright:
Opgeneem en uitgesaai deur RSG in samewerking met die WKOD
Creative Commons License:
No votes yet