Search for eResources by keyword

RSG Kompas Potgooi 6 September 2022

Free
By
RSG & WKOD

Download

Type:
mp3
Size:
22.26MB

Mar-li van der Merwe gesels met Johan Moolman, ‘n Landboutegnologie-onderwyser by Hoër Landbouskool Boland. Hy bespreek ‘n paar belangrike aspekte wat leerders sal help met hulle voorbereiding vir assesserings en die eindeksamen. Willie Nutt vertel ook wat dit behels om te boer.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-10-10
Grade:
eLearning
Audience:
Learners
Type:
Audio
Copyright:
Opgeneem en uitgesaai deur RSG in samewerking met die WKOD
Creative Commons License:
No votes yet