Search for eResources by keyword

2023 Gr. 12 PAT Visuele Kunste

Free
By
Departement van Basiese Onderwys (DBO)

Download

Type:
Size:

Die Departement van Basiese Onderwys (DBO) het praktiese assesseringstake (PAT’s) vir vakke met ’n praktiese komponent opgestel. Hierdie PAT’s maak deel uit van die assesseringsvereistes vir die Nasionale Senior Sertifikaat- (NSS-) eksamen in 2023 soos uiteengesit in die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring van elke tersaaklike vak.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2023-02-15
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Saamgestel deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO)
Creative Commons License: