Search for eResources by keyword

LAPA Studiegids: Thomas@moord.net

Free
By
LAPA

Download

Type:
pdf
Size:
0.22MB
Resource URL

Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word gelees in Huistaalklasse en in Addisionele Taalklasse. Ons het dus ’n gids probeer saamstel wat oor so ’n breë spektrum as moontlik van nut sal wees. In dié gids is daar verwysings na die kurrikula van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal en na Afrikaans as Huistaal.

Elke hoofstuk word afsonderlik ontleed met gedetailleerde vrae en modelantwoorde. Daar is ook ’n aantal algemene vrae, gebaseer op die kurrikulum, wat bedoel is om die leerders te help om die novelle beter te verstaan. Hierdie oriënteringsvrae is “oop” en by dié vrae word modelantwoorde dus nie voorgestel nie. ’n Aantal taalspeletjies maak die lees van die boek nog aangenamer.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2023-07-07
Grades:
7, 8, 9
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Created by LAPA
Creative Commons License:
No votes yet